Ek is SYNE!
In vandag se wêreld is dit so maklik om te voel, ek is nie genoeg nie, ek kom nie die mas op nie. Ons voel so maklik verstote en een kant gegeooi, die harde dinge van die lewe voel of…
In vandag se wêreld is dit so maklik om te voel, ek is nie genoeg nie, ek kom nie die mas op nie. Ons voel so maklik verstote en een kant gegeooi, die harde dinge van die lewe voel of…
Ooooooh ons wil so graag in beheer wees en SELF. As ek kyk na my kinders toe hulle by die kleuter stadium kom. Alles is … EK WIL SELF!!! Ek wil self aantrek, ek wil self my tande borsel, ek…
So baie keer vind ons onsself uitgeput en moeg. Alles voel te veel en te swaar, die lewe druk, verantwoordelikhede pla en almal wil iets van jou af hê. Dit voel soms… wanneer is dit nou genoeg, wanneer kry ons…
Vandat ek ‘n teen (of tween) was het hierdie skrif vir my gefassineer. Met U loop ek ‘n bende storm, en met my God spring ek oor ‘n muur. Ek het nog altyd in my ‘imagination’ gesien hierdie regte skermunkel…